Kontak Inni-Woud
Gesels met ons
083 310 7308
Stuur ons n̂ epos
info@inni-woud.co.za
Dis waar ons is
51 Marignane Ave, Bonaero Park, Kempton Park, 1622

Inni-woud Tye
Maandag – Vrydag 07:00 – 17:30
Maatjies kan gehaal word vanaf 14:00
- Gesluit publieke en alle addisionele skool vakansiedae.
- Oop gedurende skoolvakansies. (Sluit in Desember)
Bankbesonderhede
FNB
Rek nr: 62758140116
Takkode: 250655
Tipe: Tjek
Verwysing: Kleuter se naam en van
- Skoolfonds betaalbaar vir 12 maande
- Fooie moet teen die 3de van elke maand betaal wees, per EFT.
- 10% rente word gehef op agterstallige fooie.
- Jammer, geen tjeks of kontantdepositos in bankrekening word aanvaar nie.
Inskrywings
Inskrywingsvorm kan hier afgelaai word
Skoolfooie & Nuwe Inskrywings
Skoolfooie vir 2026
1 kind R3260 per maand
2 kinders R6370 per maand
Nuwe Inskrywings
R350 Registrasiefooi (nie-terugbetaalbaar)
+ skoolfooie
Sluit ‘n skool hempie en administrasie koste in.
Inskrywingsvorm
Inskrywingsvorm kan hier afgelaai word
Reeds ingeskryf (2de + jaar ens)
Slegs die bedrag vir die nuwe jaar se
skoolfooi + hempie





